After the shot
by Johan Brits
Puik aksie met die speler mooi in fokus goeie kleurversadiging die baan randsteen kan dalk selektief effe donkerder gemaak word om minder steurend te wees sowel as net horisontaal waterpas gemaak word
Anker
by Chris Bester
Mooi skerp foto oorbelig
Honey bee
by Chanel Enslin
Pragtige foto met mooi komposies en kontras diekop en oog is mooi in fokus die agtergrond blur en kleur gee mooe perspektief aan die foto
Just strolling
by Madre Fourie
Baie mooi moody foto komosisie goed met die inleiding van die paadtjie na die persoon die lampie gee n lekker eksra dimensie n klein bietjie meer lig in die foto sal die foto verbeter
Missed it
by Neville Hein
Mooi foto wat n storie vertel goed vasgevang bietjie te helder
Mist in the mountains
by Koos Fourie
Pragtige foto met die water poel en rotse wat dadelik aandag trek na links lei dit die oog na die verste hoek vn die landskap die donker mistige agtergrond versterk die fokus op die voorgrond
Picking up sticks
by Mietsie Visser
Pragtige lig op die klein leeutjie en die feit dat hy bek oop met die grassie speel gee die ekstra element vir impak crop teen die stert regs af en maak die agtergrond effe donkerder
Pink
by Libbie Maritz
Mooi foto met die mooi kleure voorste blom skerp met agterste een uit fokus wat diepte wys
Point rock
by Haig Fourie
Foto met mooi kleur verspreiding en visuele dinemika die kleure op die rots is n bietjie oorversadig
Reusagtig
by Clarissa Oosthuizen
Baie sterk komposisie met die lae en wye hoek van waaruit die foto geneem is
Rod se Steward
by Nicky Jansen van Vuuren
Mooi portret van die voel mooi skerp paar plekkies wat oorbellig is
Shout out load
by Henk Scheepers
Die rooibek renostervoel is mooi skerp met goeie beligting en agtergornd blur wat die aandag aftrek is die ui fokus voorgrond wat n groot deel vn die foto uitmaak
Winsters oggend
by Suzy de Beer
Mooi sagte pastel kleure in die foto die plasing van die horisonlyn is goed met die wolke lyn en die bome wat n mooi diagonaal vorm fokus is ook goed