Daar gaan hy
by Suzy de Beer
Goeie beligting op dei Jacana hy is mooi skerp en ek hou vandie aksie met die water druppels wat spat
Dreamy
by Libbie Maritz
Mooi foto van die jong damegoed gedoen om die hek te gebruik die posiesie van hulle arms dra by tot die inpak
Baboon in low light
by Johan Brits
Die bobbejaan staan mooi uit teen die agterbeligting die komposisie is goed die foto kort bietjie algehele inpak
Groen en blou
by Haig Fourie
Mooi landskap met pragtige wolke wat die toneel komplimenteer die toneel kort dalk n sterker fokuspunt maar is in geheel n mooi weergawe van die berge en natuurskoon.
Just a girl
by Nicky Jansen van Vuuren
Beligting is oor die algemeen goed hanteer al wat die aandag aftrek is die helder kol regs tussen die hoed en arm
Kleinbyvreter kom sit op tak
by Mietsie Visser
Die hoe sluiterspoed van jou kamara skerp foto baie goeie beligting van regs perfekte aksie vas gevang
Reaching
by Renee Storme
Die vink word mooi vasgevang waar hy met sy nesbou begin die foto is skerp met genoeg beweging in die vlerke om die foto interresant te maal
Ready to strike
by Pine Pienaar
Die aksie in die vlerke is goed vas gevan die reier is skerp met goeie detail in die vlerke
Rooiborsbyvreters
by Neville Hein
Baie goed gedoen met neem van die foto is mooi skerp die kleure grote en hoeveelheid byvreters as n geheel maak hierdie n harmonieuse toneel
Springbok deo
by Koos Fourie
Treffende foto van die twee springbokke hulle refleksie in die water word herhaal in die dubbelle blou van die water en die lug die foto is skerp en vertel n mooi verhaal van hierdie bokke