Goue spinnekop
by Haig Fourie
Mooi tru beligting en komposisie blaar wat onder afgesny is trek baie aandag
Cleaning out bore hole
by Neville Hein
Baie goeie aksie en mooi strorie wat vertel word man in geel is goeie fokuspunt en die fokus is uitstekend
Visarend
by Suzy Louw
Mooi skerp foto met oogkontak tussen visarend en fotograaf dit voel egter of die skerpste gedeelte van die foto by die stervere is en dat dit effens sag is op die oog
Saam werk
by Pikkie Marais
Baie detail op die linkerkantse by en skerp fokus die helder dele van die blom en agtergrond verminder die impak
Mahem familie
by Johan Joubert
Pragtige lig op die voels die drie werk goed in die foto die aksie en die een mahem wat waghou vertel n mooi strorie skerp fokus bietjie lig in oe
Bek vol vis
by Chanel Enslin
Goeie skerpheid op gesig en bek en die vis wat gevang is het beslis bygedra tot die impak van die foto die wit kolletjie links bo is effens steurend
Speedy Gonzales 99
by Renee Storme
Baie goeie alsie en skerp fokus foto effens onder belig
Seescape
by Azelle Marais
Mooi seetoneel met rots wat digonaal inloop goeie fokus blou water effens helder en daar kort meer kontras fokuspunt sal impak verhoog
Caterpillar on flower
by Johan Kruger
Die eenvoud van die sagte agtergrond versterk die skerpte en kontras van die onderwerp die wurm se oog mondele is ongelooflik skerp en ek kan amper hoor hoe hy daai plant verniel