Veldblommetije
by Mietsie Visser
n baie natuurlike posering pas by die plek waar die model gefotografeer is alles tegies goed hanteer en die foto het genoeg inpak let op na die klein grassies voor die medel en veral die wot grassade langs die arm hierdie is alles die fotograaf se beheer en pla tog n bietjie
Elizabeth Bays bouvalle
by Koos Fourie
n Baie sterk landskap met baie sterk komposisie die laat vroegoggend warm lig maak die foto soveel sterker sharpen die geboue nog bietjie en die foto sal nog beter vertoon
SR5193
by Haig Fourie
Panning baie goed hanteer in die foto en dit gee die inpak in die foto aksoe baie goed vasgevang
Baie mooi landskap baie goeie fokus en goeie beligting in donker dele baie goed en doe wolke dra baie by tot die stemming in die foto die foto skep n gevoel van rustigheid
Following mother
by Johan Brits
pragtige foto van die klein olifantjie en baie goeie plasing van die ma die crop van die olifantkoei uitstekend gedoen genoeg om te wys sy is daar maar min genoeg dat die folus op die klein olifantjie geplaas word vertel vi my n mooi storie
Volstruise
by Suzy de Beer
Intressante gebruik van bacligting dit is ongelukkig heeltemal oorbelig die foto is veder ook besig en die volstruise self baie donker in camara raw filter trek die higlites en whites links en die shadows regs en die foto sal beter vertoon
Pa en seun
by Eanette Maas
n foto wat in moeilike verligting omstandighede geneem is die lig is baie hard en skerp dit veroorsaak die foto oorbelig en effe sag vertoon
Focussed
by Mari-Lee Jansen van Vuuren
Baie goeie beginners poging die gesig en ogie baie mooi in fokus en die beligting baie goed die foto is baie tight gecrop gee bietjie meer spasie onder die die pootje en bal heeltemal ingesluit is n groter veld van diepte sal ook veroorsaak dat die bors wat nou uitfokus is in fokus sal wees die uitfokus maak dat dit effe oorbelig is
Boxed in
by Chanel Enslin
Baie na aan n sertifikaat van meriete aksie baie goed vasgevang n die outeur was nog gelukkig dat hulle met n pienk bal gespeel het en nie n vaal amper wit bal nie ek sou die foto onder en bo nader crop om dit nog meer impak te gee
Tryline
by Henk Scheepers
Baie goeie sport foto aksie baie goed vasgevang en vir n skoolfoto is die agtergrond baie goed die derde speler regs gee mooi balans aan die foto die vlak veld van diepte baie goed
Sunday
by Libbie Maritz
Tegnies baie goed hanteer baie tight gecrop en dit laat die gebou vasgedruk voel
Dis my bal
by Neville Hein
Aksie baie goed vasgevang en die spelers wat op die bal fokus baie goed foto effe oorbelig en kan nog gesharpen word die grootste probleem is die wye veld van diepte alles is in fokus en dit trek die aandag af van die hoof spelers in die foto