A simply life but a beautiful life
by Nicky Jansen van Vuuren
Die foto het inpak agv die warm kleure en skerp silhoeet van die visserman en boot die son is goed weggeseek agter die visserman kan n bietjie wegkrop aan die regterkant.
Alleen in die veld
by Elsje Vermeulen
Die seuntjie staan goed op n derde in die foto hy is mooi skerp ongelukkig is die beligting nie die beste gewees en die krag lyne in die agtergrond is bietjie streurend.
Autumn
by Libbie Maritz
Mooi portret mooi kleure en agtergrond lig op gesig n bietjie flat.
Bee eater with meal
by Koos Fourie
Goeie komosisie met baie detail in die vere en beligting op die byervreter op die tak in agtergrond is daar n donker kol wat pla en ligintensiteit kan bietjie afgestel word.
Bles hoender
by Johan Joubert
Mooi aksie van die bleshoender wat hardloop op die water mooi skerp en beligting is goed ongelukkig is die water vlak skeef na die linker kant toe.
Check my colours
by Henk Scheepers
Mooi foto goeie komposisie agtergrond mooi uit fokus.
Chief in charge
by Suzy de Beer
Vertel n goeie storie en die model en huisie skerp in fokus foto vertoon oorbelig en komposisie nie sterk genoeg nie.
Girl with puppy
by Pine Pienaar
Mooi foto van die meisie en die klein hondtjie mooi skerp en die gesig van die meisie maar voel of dit n bietjie skerper op die hondtjie kon gewees het.
Jy is liplekker
by Louisa Scheepers
Mooi foto goeie interaksie tussen leeus.
Lunging liones
by Mietsie Visser
Goeie aksie foto met skerp fokus op die leeu goeie komposisie .
Old McDonald had a farm
by Madre Fourie
Foto wys mooi die plaas lewe onder die diere fokus die diere foto is n bietjie te besig en van die skape en beeste is te op die rand van die foto.
Rainbow after the strom
by Chanel Enslin
Mooi landskap goeie lig.
Rim light
by Haig Fourie
Uitstekende makro met goeie beligting komposisie en beligting.
Te veel gehad
by Rika Schoeman
Baie interesante foto baie abstrak met al die lyne en dubbel visie van glasse ek voel die efek is n bietjie te veel in die foto miskien sal dit better vertoon as n gedeelte van die voorgrond weg te krop.
Twin water fall
by Neville Hein
Mooi foto goeie stadige sluiterspoed kort kontras op rotse.