Wawiel in goggend lig
by Haig Fourie
Die tru beligting in die foto is werklik treffend Die spinnekop is baie mooi in fokus Die grassie links met die versleidenheid van kleure dra vir my by in die foto Die grassie by die spinnekop se lig intensiteit kan dalk bietjie verminder word
Veil met rooi
by Johan Joubert
Die beligting op die model is baie mooi en daar is goeie sagte modellering Die oe kyk dalk effe te veel uit die foto want die kleur van die oe gaan effe verlore Crop dalk op haar regterskouer bietjie nader Ek meen dit sal die komposisie verbeter
Red haired beauty
by Mietsie Visser
Die beligting op die model is baie mooi en daar is goeie sagte modellering Die oe kyk dalk effe te veel uit die foto want die kleur van die oe gaan effe verlore Crop dalk op haar regterskouer bietjie nader Ek meen dit sal die komposisie verbeter
hang on
by Johan Brits
Die oe van die klein bobbejaantjie trek die aandag dadelik Forto is korrek belig en fokus is goed Ek dink n meer portret formaat sal die foto versterk
Catching insects
by Neville Hein
Goed gedoen om die swaeltjis te kon afneem terwyl hy water skep Die refleksie dra ook by Ongelukkig ontbreek die skrepte in die foto Dit slaag in my opinie ook nie heeltemaal as n kunsfoto nie
Top of the hill
by Henk Scheepers
Pragtige lig op die klein troppie zebras Hulle is in n sterk posisie geplaas Die sy beligting verleen mooi dimensie aan die foto Die foto het ook mooi diepte Ek stel voor dat die gedeelte in die landskap en berg adter die zebras se lig intensiteit bietjie verminder word
Leeu
by Suzy Louw
Mooi gpoue lig op die leeu En die oomblik mooi afgeneem As jou hoek bietjie laer was dink ek sou die foto bietjie sterker wees
Mirror image
by Chanel Enslin
Pragtige aksie met die waterdrupples wat spat Skerpte en beligting goed Die weerkaatsing gee die ekstra dimensie aan die foto Kyk so bietjie na die noise in die agtergrond
Filter Feeders
by Louisa Scheepers
Die beligting en fokus in die foto is baie goed hanteer Die sagter lig toestande laat die kleure van die flaminke mooi deurkom Al wat ek dink die foto sou verbeter is dindien een van die koppe net effe meer na jou toe gedraai was dat die oog meer prominent sigbaar was
Purple beauty
by Eanette Maass
Mooi sagte beligting wat goeie tekstuur tentoonstel Dit kan dalk wel klein bietjie afgebring word Die velddiepte was baie vlak maar ons het die voorste stifmeel wel in fokus Hier sou n baie dun raampie die foto daardie ekstra bietjie afrond
Vorentoe
by Renee Storme
Uitstekende aksiefoto Fokus is baie goed en die uitdrukking op die speler met die bal gee hoe impak Goeie velddiepte wat diie agtergrond pragtig uit fokus kry