Himba baby crying
by Mietsie Visser
Die foto vertel n mooi verhaal en vertoon goeie emosie die tradisionele himba kultuur en drag word uitstekend uitgebeeld die beligting is goed hanteer en die foto is skerp die agtergrond of die verwerking daarvan kom ietwat steurend voor
Nimmersat op tak
by Johan Brits
Aksie goed vas gevang van die nimmersat wat kom land vinnige sluiterspoed dra toe dat nimmersat skerp is sal effens voor en onder crop om die komposisie te verbeter probeer neffense vignette om die aandag meer op die voel te plaas
Kamofleer op groen
by Haig Fourie
Dit is n pragtige skerp foto van die vlieg en spinnekop die diagonale rooi rand van die blaar is baie prominent sag en trek die aandag af
Dekota 1
by Neville Hein
Die foto het onmiddelike inpak en ontlok emosie by die kyker die tegniese verwerkking is goed endie foto flymskerp die donker agtergornd laat die hondjie mooi uitstaan daar kan moontlik net gekyk word om van die ligter gedeeltes by die hondjie se snorbaarde wat in die donker is ietwat te verdonker of selfs te verwyder
Shade Seeker
by Azelle Marais
Gelukkig om n jakkels helder oor dag so rustig te kry die goto gaan oor die jakels wat klein in die foto voorkom deur die foto so te crop dat die jakels op n sterk derde links onder is is daar nog genoeg oor om die storie te vertel met vewerking kan daar meer lig op die jakkels kom om hom meer te laat uitstaan en om jou oog nie te laal dwaal nie en jou aandag op diejakkels te vestig
Die sweep klap
by Suzy Louw
Mooi aksie foto van die [erd en ruiter die agtergrond is goed hanteer en die stof verhoog die impak vn die foto daar is nie veel beweeg ruimte voor di perd agv die hoe graswal meer detail op die perd en ruiter sal die foto verbeter
The big world
by Chanel Enslin
Die beskerming wat die kameelperdkoei haar jongeling bied wat n ruskans vat vertel n mooi verhaal die foto is skerp en die kleurversadiging goed hanteer die ligomstandighede met die neem vn die fotto wa nie idiaal nie en die onderwerp kon moontlik sterker uitstaan met n vlakker diepte van veld
Suikerbekkie 2
by Renee Storme
Die suikerbekkie is mooi skerp ongelukkig kompeteer die helder blomme met die voel wat donker is in die foto deur die foto vierkanting te crop en die oog van die voel op die krulspunt links bo te plaas verbeter dit die komposisie dit sny ook n gedeelte af vn die blomme wat jou aandag af trek van die voel met verwerking kan meer lig op die voel geplaas word en so meer jou aandag op die voel vas vang
Brightste potlood
by Pikkie Marais
Baie intessante foto met goeie komposisie fokus op die onderwerp is ongelikkig nie skerp nie
Wolwehoek star trail
by Madre Fourie
n foto met hoe inpak die komposisie is uitstekend met die pad as inleidinde lyn na die silos wat goed belig is en assterk anker dien die beweging in die sterre en die blou kleur rond die foto mooi af welgedaan