Catching the sun
by Nicolaas Louw
Mooi kleur balans en visstokke wat sterk lyne in die rigting van die son wys benodig sterker inpak vir n hoer punt
Die pad wag
by Leanie Hattingh
Persoon op n sterk punt in die komposisie en skerp in fokus pers kleur van die baadjie dra by tot die inpak van die foto met die groen in die agtergrond
Ellie alf running
by Koos Fourie
Mooi detall in die olifant en skerp in fokus beweging word goed geillustreer agtergrond mooi uit fokus wat die olifant laat uitstaan kan agtergrond effens verdonker
Gemsbok dors
by Henk Scheepers
Gemsbokke goed belig en skerp in fokus helder agtergrond bo kan effens verdonker word
Gewone kwikstertjie
by Chanel Enslin
Goeie kleurbalans en mooi beligting op die kwikstertjie skerp in fokus met baie detail in die vere blyk of die kwikstertjie effens over sharpen is
Gogga
by Renee Storme
Skerp in fokus by die kop en oe met goeie beligting op die gagga kan net aan onderkant voor die gogga en agter die gogga bo aan die agterkant die lig intensiteit effens verminder
Janke
by Eanette Maas
Skerp fokus op die die gesig van die dogtertjie en vertel n mooi storie die helder deel van die nek van die persoon in die agtergrond trek die aandag n bietjie af
Skoorsoek
by Louisa Scheepers
Baie mooi aksie en dramatiese stof rondom die sebras en skerp in fokus sou graag meer beligting op die sebras wou sien lig kondisies nie ootimaal gewees nie.
Slak op blaar
by Mari-Lee Jansen van Vuuren
Goeie kleurbalans in die foto die slak wat die punt van belangstelling is effens klein in die foto en geel uit fokus blaar onder trek meeste van die aandag
Spirit of yen
by Chris Bester
Goeie storie wat oorstromings en inpak daarvan wys groot links op n sterk punt in die foto in geheel effens oorbelig
Staar mono
by Mietsie Visser
Goeie komposisie en skerp fokus en baie detail op die leeu swart en wit verwerking goed gedoen
Stoom train
by Azelle Marais
Mooi kleurbalans en rook dra by tot die inpak in die foto agtergrond baie digitale geraas en regs onder gee struktuur wat aandag trek
Swarttobie 1
by Neville Hein
Goeie komposisie tobir dkrrp in fokus en baie detail in die vere kan lig rondom tobie effens verminder
Twee met een vangs
by Rensia Fourie
Goeie makro met baie detail en skerp fokus op die onderwerpe vertel n baie goeie storie