Rasta why
by Mietsie Visser
Baie mooi landskap baie goeie fokus en en goeie beligting in donker dele baie goed en die wolke dra baie by tot die stemming in die foto die foto skep n gevoel van rustigheid
Slide
by Chanel Enslin
Goeie aksie foto emosies op ruiter se gesig is tasbaar foto is mooi skerp
Baboon aggression
by Johan Brits
Mooi skerp foto van die bobbejaan beligting goed hanteer en agter grond mooi uit geblur
Peekaboo
by Pikkie Marais
Die gogga is mooi belig en staan uit teen die donker agtergrond n meer protret crop sal die foto versterk die stokkie waarop die gogga sit is bietjie helder en oorheers effe skepte op die gogga is ook nie heeltemaal daar nie
Wheelbarrow pusher
by Neville Hein
Goeie foto wat n storie vertel mooi wolke foto is mooi skerp
Unstoppable
by Henk Scheepers
Lekker rugby foto met die jong seun beligting goed mooi skerp foto voel bietjie knap gekrop sou meer spasie wou gehad het
Go go go
by Suzy de Beer
Baie mooi aksi en die lae kamerahoek komplimenteer die foto beligting goed hanteer sowel as die agtergrond die verwerking pla bietjie kyk boop die nek van die jacana en dan is die foto effe vall daar kort bietjie swart
Sunny morining
by Azelle Marais
Goeie foto van die onderwerp met die omgewing helder grasse in die voorgrond pla
Kuifkophoutkapper
by Madre Fourie
Lekker vroeg oggend lig op die kuifkop houtkapper wat sy kleure mooi uit bring beligting bietjie laag die swart lyn agter is steurend en die houtkapper in die middel van die foto werk nie so goed nie krop meer aan die linker kant om meer fokus op die houtkapper te sit en komposisie beter te maak
Kyk oor die vallei
by Pine Pienaar
Mooi uitsig oor die vallei van verlaterheid wat die betonmuur kompeteer ongelukkig met die klipfomasies omdat die vallei oorwegend in skadu is
Hairy hopper
by Haig Fourie
Mooi foto met mooi kleure mooi skerp