Straat af
by Leanie Hattingh
Die beligting en fokus in die foto is baie goed hanteer die semi bewolkte omstandighede was in die sin tot jou voordeel want ons het nie te hoe kontras nie vir my werk die komposisie met die straat war reg in die middel afloop n bietjie van n ongewone hoek deur bv van laer hoek te neem sal die foto daardie ekstra impak gee
Duif kom land
by Johan Brits
Perfekte aksie fokus en detail agtergrond mooi uit spel dus regte fstop gekies pragtig
Rooikeelbyervanger
by Suzy Louw
Mooi foto van die bye vreter mooi beligting kleur baie goed mooi skerp en agter grond mooi uit fokus bietjie te min aksie iets in die bek sou n hoer punt gewees het
Baas vani plaas
by Pikkie Marais
Mooi sagte beligting in die fot Die tekstuur in die hond se pels kom mooi na vore fokus op die hond se gesig ook goed vir my kompeteer die gesiggie op die stoel onder met die hond self crop dit dalk meet in n vierkan formaat n klein bietjie invul beligting op die gesiggie en oe van die hond sal die foto versterk
Rooikeel
by Johan Joubert
Byvreter baie skerp en pragtige detail in vere die oog blink mooi meer aksie sal hoer punt verdien
GR201
by Haig Fourie
Baie goeie aksie met relatief goeie panning tegniek Baie beweging in die wiele en agtergrong goed geblur beligting ook goed die sluiterspoed was dalk net n aks te stadig want die kar bakwerk ontbreek vir my die ideale skerpte
Accident scene
by Neville Hein
Die beligting in die foto is goed goeie fokus ook op die rescue persone Jy het naby gegaan om te fokus op die twee manne wat besig is vir my sal die foto sterker gewees het met n bietjie wyer hoek dat ons meer van die konteks van die situasie kon sien
Weerlig
by Madre Fourie
Mooi dramatiese foto met mood weerligstraal goed vasgevang die ligte is baie helder en uitgebrand en kan verdonker word
Big Scary Smile
by Libbie Maritz
n Vrolike foto waar almal n glimlag het die hoof figuur met sy mombakies op is mooi skerp en beligting redelik goed daar is te veel goed in die foto wat jou aandag afterk van die hoof figuur die foto voel ook of die krop te klein voel
Atttention
by Chanel Enslin
Goeie beligting op die foto die klein helder kolletjie op die neus is nie te steurend nie fokus op die kop en oe ook baie goed gedoen dit is so dat diepte van vled baie klein is maar die groot uit fokus onderste helfte van die foto dominaar net te veel
Grootoog
by Eanette Maass
Oog redelik skerp in fokus sal meer van padda wil sien en die helder dele kan verdonker word
Ballet dancer
by Renee Strome
Die ballet danser is goed af geneem in sy beweeging mooi skerp die kontras tussen die wit en die swart broek is n bietjie te veel, daar is geen texture in die sy broek sy gesig is ook n bietjie aan die donker kant sit bietjie meer lig in om jou fokus soentoe te vat
Trail of dreams
by Azelle Marais
Pragtige landskapDaar is n inleiding vanaf die linkerkant wat deurloop na die berge Mooi diepte en die wolkies dra baie mooi by tot die foto
Red flower buds
by Pine Pienaar
Baie skerp fokus op bessies en mooi kleur en detail Die foto is effe besig en jou oog dwaal tussen die takkie en die bessies