Anri
by Leanie Hatting
Mooi candid foto van die dogterjie die beligtingop die gesig is korrek alhowel die lig van agter af gekom het dit veroorsaak ongelukkig dan dat die hare aan die kind se regterkant areas het wat oorbelig is die gebruik van n reflektor vir bietjie invul lig sal baie help om dit beter te maak die fokus is aanvaarbaar
Big city life
by Nicky Jansen van Vuuren
Baie goeie panning foto soek bietjie meer lig op die kant van tai en meer skerpte op voorkant.
Chameleon at night
by Chanel Enslin
Nag fotografie god hanteer skerpte briljant jammer van die wit kolletjie wat deel van die tak is
Hole in the wall
by Nicolaas Louw
Mooi komposisie kleurversadiging en beligting meer kontras in die wolke en lig op die klippies sal foto verbeter
malachite on branch
by Johan Brits
Negatiewe spasie goed hanteer wind in vere n bonus witte wil wil uitbrand
Meerkat op den
by Koos Fourie
Pragtige lig io die meerkat die sy beligting gee goeie tekstuur en detail goeie keuse van f stop die agtergrond se detail is sigbaar maar nie lekker ooghoogte afgeneem en daar is ook bietjie aksie met sy lyf krappery
Naaldekoker vir ete
by Haig Fourie
Uitstekende aksie perfek skerp en puik bellig baie indrukwekende storie
Slanghalsvoel
by Eanette Maas
Die effense lig op die silhouette gee n goeie dimensie aan die foto oorweeg dit om meer te crop aan die regterkant van die foto siende dat die slanghals na links kyk en die ligter tak regs die aandag aftrek van die slanghals gee ook aandag aan die wit uitgebrande gedeeltes van die water se verwerking links bo aan die foto
Strandkiewiet
by Suzy de Beer
Die kiewiet is pragtig skerp die sagte beligting is goed hanteer en daar is baie mooi deatail in die vere die agtergrond is redelik goed uit fokus die crop ids dalk effe te knap
Upside down
by Henk Scheepers
Skitterende aksie foto met puik beligting en korrekte sluiterspeod sodat daar beweging in skroef is maar vliegtuig self skerp is
Witrugaasvoel
by Neville Hein
Goeie plasing van aasvoel in raam skaduwees onder vlerke goed hanteer skerpte ontbreek egter en laat foto sag vertoon