Vlug na die reen
by Neville Hein
Goeie detail in die vere en goeie aksie lig op die kop kon beter gewees het
Sufer
by Suzy Louw
Goeie aksie en mooi skerp beligting redelik maar dalk bewolkte dag sou graag die voorkant en gesig van die surfer wou sien vir meer inpak
Ganse aanja
by Johan Joubert
Mooi aksie foto van die kolgans beligting mooi hanteer en agter grond is mooi uit fokus die kolgans se oog is nie so skerp soos dit moet wees nie lyk of die fokus meer op die bors en middel van vlerk is
Steps in the sea
by Chanel Enslin
Goeie komposisie mood in die foto wit gedeeltes in water en tussen rotse kon bietjie meer verlig gewees het
In flight
by Henk Scheepers
Pragtoge aksie vasgevang en skerp veral op die oog waar dit moet wees goeie beligting en kleur die druppels dra by tot die aksie en drama
Lazy drone fly
by Pikkie Marais
Mooi oe van die drone vlieg oe mooi skerp beligting nie te sleg maar ongelukkig is daar gedeeltes wat uit gebrand is by die neus en die onder kant van die kop is ook te donker wat detail verloor sal ook nader krop aan die regterkant te veel van takkie wat uit fokus is wat jou oog trek
Reaching
by Renee Storme
Goeie aksie en beligting skerp fokus helder ligkol in agtergrond kan klein bietjie verminder word
Nala
by Eanette Maass
Pragtige lae hoek en mooi aksie agtergrond mooi uitgeblur maar tog effe steurend pootjies mooi in fokus net jammer Nala se kop is nie skerp in fokus nie
Puma times three
by Pine Pienaar
Mooi simmertie vn die drie vliegtuie mooi skerp en beligting goed gehanteer niks wit wat uitbrand nie mooi foto