Lulu en namakwaduif
by Mietsie Visser
"Goeie aksie en fokus skerp in die gesig Baie detail in die vel Invalshoek van die lig sydelings kon die impak verhoog
Team building
by Pierre Fourie
Dit is n goeie photo journalism foto Die eerste persoon is mooi skerp Om die foto te verbeter sou ek meer terug gestaan het om die vrou se voete in die foto te kry en ook om die paaltjie te wys waaroor die ring gegooi moes word Die kyker sou dan n beter idee gehad het van wat die vrou probeer doen
English Oak
by Madre Fourie
Puik foto Beligting baie goed hanteer Refleksie gee n ander dimensie aan die foto Baie goed gedoen
Sterk diagonale lyn en die kleur balans in die foto is goed Die foto se impak is net nie genoeg vir n beter punt
Sergeant Sussie
by Pikkie Marais
Die oe is mooi skerp en die groen oe trek dadelik n mens se aandag as jy n hoer F stop gebruik het om n groter diepte van veld te kry dan sou die kat se ken ook in fokus gewees het en dan kom daar meer onderskeid gewees het tussen die kate se ken en sy bors
Gans
by Suzy Louw
Baie interesante foto Foto is mooi skerp Beligting is bietjie hard en die blink kole op die bek pla
Scary look
by Neville Hein
Goeie komposisie en oe prominent Verwerking nie goed gedoen nie Verloor detail in die vere en aan regterkant van die kop wys ligter agtergrond
Desert Duo
by Azelle Marais
Die olifante is mooi skerp en goed geplaas in die foto Die beligting was nie aan jou kant want die olifante se sye is hoofsaaklik in die skaduwee Dan is daar n paar vuil kolle op jou lens gewees
Susuki Way of life
by Pine Pienaar
Baie goeie foto Beweging is goed vasgevang Beligting is goed hanteer