Boom in Namib Rand
by Koos Fourie
Goeie komposisie en boom op n baie sterk posisie goeie tekstuur in die gras in die voorgrond kan n klein bietjie krop aan die bo end
Bubbles
by Leanie Hattingh
Baie intresante foto van die borrels is in fokus en beligting goed gehanteer die meisie se gesig is uit fokus maar is nie sterend nie die foto is net te knap ggeneem meer spasie sou dit beter laat vertoon het
Cheetah pair
by Johan Joubert
Foto mooi gesien foto is baie skerp geneem fokus op die Cheetah paar se oe is baie goed geen uitgebrande areas verwerking is goed gedoen en hou baie van die crop goed gedoen
Crunching an Elelphant foot
by Mietsie Visser
Goeie storie en sterk fokus op die oog van die leeu
Jan groentjie
by Neville Hein
Mooi komposie met die Jangroentjie en die blom beligting goed agter grond mooi uit fokus die fokus skerp en agter grond mooi uit fokus
Karoo belofte
by Chris Bester
Kolskoot met die reenboog in die foto beligting is goed hanteer die pad lei mens in tot in die fokus wat dan die reenboog is die pad naaste aan die foto graaf is bietjie te lig en dus trek dit die oog ondertoe
Looking at
by Renee Storme
Goeie ligbalnas en voel skerp in fokus kan linker kant krop
Melisa
by Nicolaas Louw
Pragtige model die crop is oulik gedoen agtergrond mooi sag en uit fokus wat die skerp fokus op die oe van die model vasvang beligting iss effens hard op gesiggie
Op y verhoog
by Louisa Scheepers
Mooi foto van die korhaan beligting goed en mooi skerp bietjie helder aandie regter kant van die keel in die ope sou ekdie twee gras halems uit gehaal het
Not in the mood
by Chanel Enslin
Mooi emosie in die gesig van die dogtertjie en skerp in fokus vrou wat gehurk sit blyk nie n gemaklike posisie te wees nie moontlik krop om net die gesigte vas te vang
Racer
by Henk Scheepers
Oomblik goed vasgevang van die mannetjie wat se gesiggie ene konsentrasie is krop is baie mooi en uit fokus agtergrond dra beslis by tot die foto in inpak
Sunset silhouette
by Azelle Marais
Mooi kleur balans en sterk vertikale lyne in die foto stel voor om nraampie om te sit
Water pret
by Eanette Maas
Lekker aksie met die seun wat hier afgly beligting redelik goed vir die dag die gesig vn die seun is ongelukkig nie heeltemal skerp nie hy is ook op die onderkant van die foto wat nie goed is nie