Geel vliegtuigie
by Mietsie Visser
Die komplimenteende kleure en die relatiewe eenvoud van die foto dra beslis by tot die sukses daarvan die foto is pragtig skerp en daar is ook n klein bietjie beweging in die propeller van die vliegtuig die komposisie is ook goed indien die vliegtuig nie besig was om weg te vlieg nie sou die foto groter impak gehad het en beslis n hoer punt verdien het
Yamaha rider
by Haig Fourie
Goeie panning met voordelige oogkontak beweging in speke dra by tot die sukses van die foto die vermoedelike spoed van die motorfiets en die spasie voor die motorfiets kan dalk die indruk skep dat daar nie genoeg spasie is vir die motorfiets om in te beweeg nie
Pad na Marie se gat
by Neville Hein
Baie goeie inlyding met die pad in die foto stof skep baie mooi mood maar foto vertoon effens oorbelig veral in die agtergrond
Coot feeding baby
by Johan Brits
Daar is aksie en interaksie in die foto dit vertel n verhaal tegnies is dit ook goed hanteer met detail in die swarte en die wit wat nie uitgebrand is nie dit is mooi skerp en gee die korrekte kleure weer die komposisie kan moontlik verbeter word deur voor en regs bietjie weg te sny en sterker fokus op die onderwerpe te plaas
Ek is ook hier
by Chris Bester
Die storievertelling van die foto spreuk boekdele daar is duidelike interaksie tussen die twee voels aan die linkerkant daar is mooi lig op die vlerke dit is debateerbaar of die twee meeue aan die regterkant regtig tot die foto bydra
Klaar gedink
by Suzy Louw
Goeie foto van die trop olifante beligting goed hanteer olifante is mooi skerp vertoon effens oorbelig weens tyd van dag
Deur die Blare
by Eanette Maass
Die sprinkaan is in sy natuurlike omgewing afgeneem en die kleure vertoon reg en die foto is op die korrekte diepte van veld afgeneem die sprinkaan raak ongelukkig bietjie weg in die plantegroei en daar is steurende takkies in die pad met n volgende probeerslag kan daar gepoog word om die onderwerp af te neem waar dit nie deur ander steurnisse geafekteer word nie by hierdie tipe fotografie is dit nodig dat die kop en oe veral baie skerp is hier is die kop in die skaduwee en nie heeltemal skerp nie
Young Gentlemen
by Chanel Enslin
Daar is n rustigheid wat deur die model uitgebeeld word wat dit n gemaklike foto maak om na te kyk duidelik is die model ontspanne dat hy nie direk na die fotograaf kyk nie pas by diefoto versag dalk die ligintensiteit op die regter kraag asook op die regterkant van die model se nek
Shooting for goal
by Renee Storme
Uitstekende aksie foto bal mooi in spel skerp beligting en kleure baie goed hanteer op perde en agtergrond ruiters se broeke vertoon net effens oorbelig
vierkant
by Pikkie Marais
Dit is n interresante konsep wat werk die diepte van veld is korrek en die dobbelsteuntjies is mooi skerp die beligting is nie heeltemal op standaard nie en vertoon bietjie platdalk kan die byvoeg van kontras die dobbelsteentjies verder uitlig uit n komposisie oogpunt kan daar ook oorweging geskenk word daaraan om die foto ook vierkantig te crop dit sal van die gedeeltes links en regs ontslae raak wat nie regtig bydra nie en die konsep van vierkanti versterk