Eyes of green
by Mietsie Visser
Pragtige portret die beligting is sag en gee pragtige detail op die model se gesig en dit gee n baie natuurlike voorkoms die fokus is ook baie goed hanteer en ook n goeie keuse van veld diepte en agtergronmet die model wat uitstaan vanaf die agtergord n bietjie invul lig met n reflektor sou bietjie meer modellering op die gesig gee wat die foto sal verbeter
Ou boom
by Neville Hein
Interesante foto mooi lug die boom is die tema die voorgrond trek dieaandaf af die boom is ook afgesny aan die regterkant
Emmies
by Haig Fourie
die beligting is goed hanteer in die omstandighede atleet is mooi skerp in fokus ek dink as die agtergrond bietjie donkerder gemaak word dan sal die mense wat agter staan nie jou aandag aftrek nie
Spreeu
by Eanette Maas
Die oe bors en snawel van die spreeu is baie mooi skerp die beligting was sag en dit help dat detail in die bors vere sigbaar is die oe is baie prominent en n sterk fokuspunt indien die foto meer ooghoogte geneem was en nie so van bo af nie sou dit die voel meer komplimenteer
Perfek
by Pikkie Marais
Mooi foto van die blom mooi skerp die helder onderkant trek die aandag van die blom
Grasslands
by Azelle Marais
Interrensante hoek waaruit die foto geneem is dramatiese wolke dit is net jammer dat die wolke in die middel oorbelig is die kol onder in die middel trek jou aandag af in n ope afdeling kan dit verwyder word
Meeu bad
by Johan Joubert
Baie goeie aksie met die vlerke wat so oopgesprei is en die water wat spat die sluieterspoed was goed gekies deur wel die voel se kop en lyf skerp te kry terwyl die vlerke effe beweging toon mooi sagte agtergrond wat die voel mooi laat uitstaan die item aan die regterkant is effesteurend en kan bietjie donkerder gemaak word
Due date
by Libbie Maritz
Foto met n sterk storie mooi skerp die helder agtergrond aan regterkant is bietjie steurend
Wyse gryse
by Chris Bester
Die model is skerp en in fokus goeie detail in die hare asook goeie beligting op die gesig die foto voel is net helder en die vingette is te donker
Vervet monkey
by Pine Pienaar
Die apie se oe en gesig is baie mooi skerp en daar is goeie detail in sy pels die apie sit in sy natuurlike omgewing en terwyl die blare my nie baie pla nie doen die helder kolle in die agtergrond tog bietjie afbreuk jou oe geneig is omdaarna te kyk