Dune contours
by Koos Fourie
Foto met impak. Mooi belgting en tekstuur in die sandduin in voorgrond. Kan regs inkrop tot by lyn regs bo.
Early dawn 1
by Neville Hein
Oulike foto. Mooi teksture in die boomstamme. Dink die model kon bietjie meer spasie voor haar gehad het.
Nou rus ek eers
by Suzy de Beer
Skerp fokus op die gesig van die luiperd. En goeie komposisie. Effens oorbelig en digitale geraas links agter in die agtergrond.
Real big thirst
by Chanel Enslin
Baie mooi foto. Aksie goed vasgevang. Beligting goed hanteer.
Seilboot in die storm
by Mietsie Visser
Sterk komposisie met dramatiese wolke. Beligting op bootjies skiet tekort.
Single Tree
by Madre Fourie
Mooi foto. Mooi wolke in agtergrond. Probeer die gras voor en onderste deel van boom donkerder maak.
Tooth pick
by Chris Bester
Skerp fokus op hiena en aksie. Effens oorbelig en besige agtergrond.
Upside down
by Haig Fourie
Baie goeie foto. Mooi kleure. Aksie goed vasgevang.
Skulpiesbaai
by Libbie Maritz
Die seewier wat ek vermoed die kernpunt van die foto was raak effens weg tussen die mooi klippies. Zoom nader crop van die klippies in voorgrond af en kry die wier om n derde op foto te verbeter.
Roofarend
by Johan Joubert
Pragtige oomblik vasgevang was dit nie dat jy effens teen die son moes neem nie kon die foto nog n beter punt gekry het.
Mooier as
by Nicky Jansen van Vuuren
Jy het n pragtige kyk in die oe vasgevang die verwerking in mooi en die onderwerp staan pragtig teen die agtergrond uit ek hou besonder baie van die natuurlike voorkoms.