Lazy Rino
by Koos Fourie
Beligting is goed en agtergrond mooi uit fokus wys bietjie meer detail op donker linker poot gedeelte
Die lepelaar se blou oog trek dadelik jou aandag die detail in die wit vere is goed hanteer dat die lepelaar op sy vlak agneem is maak dit n sterk foto ek sal voorstel dat die foto effens gecrop word aan die linkerkant aangesien die uitfokus lepelaar n mens so oog weg van die hoof onderwerp trek
Prowlling 1
by Neville Hein
Daar is impak met die twee jagluiperds wat langs mekaar sit amper spieelbeeld en na iets kyk wat hulle aandag afrekgoed gedoen om spasie aan regterkant te laat sodat daar spasie is waarin hulle kan kyk en dit laat toe dat die regterkanste luiperd se stert in die foto isdie agtergrond is baie lig en kan donkerder met post processing gemaak word
Old girl
by Henk Scheepers
Mooi naby skoot van hierdie leeuwyfie die geel oe trek kyker se aandag esig mooi skerp orweeg dit om agtergrond en voorgrond ietwat donkerder te maak
Meisho Maru
by Mietsie Visser
Goeie kleur balans in die foto daar is goeie beligting op die skip en op die rotse is net of die wolke se exposure teveel gelig is en dit veroorsaak geraas in die wolke
Ek kom vir jou
by Suzy de Beer
Twee diere is mooi in fokus en komposisie is goed maak agtergrond bietjie donkerder
Rooi gogga vir ete
by Haig Fourie
Goeie tydsberekening waar die een gogga besig is om aan n ander een te eet die kontras in foto neig om kyker se aandag af te trek helder groen blaar en donker kolle regs bo en links onder kompeteer met mekaar
WAg vir my
by Chris Bester
Dit is n goeie poging tot n saamgestelde foto die beligting io die zebtavul is teveel en die verwerking kort werk die sal dalk n sterker foto wees as net die zebras gebruik is of as die bok n paar tree voor die zebras is net om onderskeid tussen die diere te kan tref
Shades of dusk
by Libbie Maritz
Die kibbel op die water vertoon mooi en lei die oog van voor na agter komposisie is goed vir n beter punt wys bietjie meer detail op donker gedeeltes in die voorgrond
Stare
by Mari-Lee Jansen van Vuuren
Die kat se aandag is by die fotograaf en so ook die kyker die skerp nie root wit kol in die middel is uitgebrand geen detail nie Kon dalk bietjie meer spasie in voorgrond gelaat het
Trio
by Azelle Marais
Wat n voorreg om drie renosters bymekaar te sien met hulle horings aan die lig in die foto is nie optimaal aangewend nie want n persoon wil meer lig in hulle gesigte he om meer detail te kry
Roie avontuur
by Leanie Marias
Daar is mooi weerkaatsing van die boot op die water beligting is goed en algeheel skerp wit wolke in die weerkaatsing doen afbreek aan die foto vir n beter punt krop onderste deel n derde terug na bo en n kwart aan regterkant na links
Aandsang
by Eanette Maas
Interessante foto van hierdie klein voeltjie wat uit volle bors sing in hierdie groot wereld beligting op die groot klip is helder en trek die kyker se aandag af van die voëltjie af so ook is die klippe aan die onderkant van foto is steurend wat moontlik weggecrop kan word
Bee eaters on branch
by Johan Brits
Goeie beligting op die twee die feit dat die linkerkanste voel uit fokus is laat n mens se oog die heeltyd na die regterkanste voel terug kom waar al die aksie plaasvind ek sal dalk die foto links afcrop net verby die helder kol liks in die foto