Aiming to cross
by Mietsie Visser
Pragtige beligting in die foto. Die refleksie in die water vertel n mooi storie met die leeu wat oor die water wil spring
Drifting
by Elrick du Toit
Aksie baie mooi vasgevang wat impak gee, beweging in wiele, beligtings omstandighede was moeilik
Exstra Baggasie
by Haig Fourie
"Die spinnekop is in fokus en agtergrond gee mooi kleur aan die foto. Die blom in die voorgrond oorskadu die onderwerp en is ongelukkig sag. "
Go for it
by Suzy de Beer
Baie mooi lig en pargtig in fokus. Agtergrond mooi uit fokus. Ek sou dalk die perd teen die kant uitgecrop het
Graspol en kurwes
by Koos Fourie
Komposisie goed, baie eenvoud, mooi sybeligting wat teksture versterk.
Heerlik
by Chris Bester
Die vooraansig van die foto met die water druppels is mooi in fokus. Daar is n rooi glinster in die kameelperd se regter oog; is dit n besering of moontlik kamera flash wat aan was? Daar is ook n wit soom fringing onder die keel gedeelte. Andersins is dit n mooi foto. "
Hiding behind the waves
by Johan Brits
Baie goeie aksie Die silhouet werk goed met die water wat so spat. Jammer die gesig is heeltemaal agter die water weggesteek
Klein stoep paddatjie
by Pine Pienaar
Lekker onderwerp, dieper veld sal totale padda in fokus bring, te min aandag op padda in die foto.
The race is on
by Elsje Vermeulen
Panning foto is skerp en kleure is mooi versadig met n sterk kontras. Die agtergrond is besig, blur mooi, maar die teenwoordigheid van die skare en 2 motors in kompetisie gee n sterk impak aan hierdie mooi aksie foto.
Training his horse
by Renee Storme
Mooi lig en ook beligting met detail in die wit perd teen n redelike donker omgewing Die plasing van jou onderwerp in die middel werk in die geval Crop dalk effe bo af
Tree frog on a fern stem
by Chanel Enslin
Baie goeie onderwerp en foto uitleg. Beligting en kontras te sterk om kwaliteit te verbeter