Hoe lank nog
by Rika Schoeman
Interessante komposisie. Skerp fokus op die oog. Beligting op die traliewerk n bietjie oorweldigend.
Hyenna reflection
by Koos Fourie
Mooi foto van hyena wat water drink. Beligting n bietjie laag en die water te veel in voor grond wat die hyena in die middle van die foto sit
In training 2
by Renee Storme
Baie mooi verwerking. Ek dink die foto sou n hoer punt kon kry omdat mens merk dit is brandweermanne en dus ook die vlamme sal wil sien.
Lanner on the move
by Mietsie Visser
Goeiei aksie en fokus lekker skerp op die kop. Kon dalk n bietjie ingekrop het bo en links.
Lonely elephant
Lyn
by Pierre Fourie
Ek hou van die amper abstrakte effek wat geskep word. Die foto kon dalk hoër punt kry indien die sirkel gedeelte nie reg in die middel van die foto was nie, maar dalk n bietjie meer na regs sodat mens ook kon sien waarheen die punt van die visstok lei.
Nadia
by Dricky Gouws
Skerp fokus op die model se gesig en agtergrond dra by tot die atmosfeer. Die pose van die model bietjie ongemaklik en swaar beligting op gesig.
Ons is dors
by Chris Gouws
Goeie foto van 2 olifante wat water drink. Lekker aksie met die wat wat spat. Agter grond te veel in fokus en te besig
Red Bull
by Suzy de Beer
Mooi verwerking van die foto, asook goeie beweging in die wiele vasgevang. Was daar meer aksie in dié sportfoto sou die foto nog meer trefkrag gehad het.
Twisted Aloe
by Madre Fourie
Skerp fokus op die onderwerp. Agtergrond oorbelig en steurend.